Versuri - Versuri.ro
Versuri melodii artisti internationali
Versuri Kots Bpk - Skewer in Die Skemer
Versuri-versuri.ro > Versuri Litera K > Versuri Kots Bpk > Unknown - Skewer in Die SkemerLoading...
Ek lok hom uit,
ek begin te druk
As die sap eers stroom,
gaan ek lekker sluk.
Die swelsel groei,
die vel word blink
Die vrot ontplof,
die groot sweer stink.
Ek raak skoon jags,
want ek sien die wit
Ek bevoel die seer,
en smag na die pit.
Daai tyd van die jaar - wagtyd is nou klaar
Dis die moeite werd - wag vir die etter tert
Die pitsweer oes is hier(oes!) - eet die geel
ondier(smul!)
Ek kou en ek org,
want die sap is brak
Dis nou amper klaar,
die inhoud is vlak
Smul aan die gif,
suig my vingers af
Ek soek na nog,
maar die roof is saf
Ek huil en skree,
Top 10 Versuri pe versuri-versuri.ro
- Antares - Whenever You Want Me
- Cale JJ - Lean On Me J J Cale
- Human Remain - No Way to Be
- Human Remain - No Way to Be
- Del Amitri - Stone Cold Sober
- Banda el Recodo - Si Quieres Verme Llorar
- Creedence Clearwater Revival - Have You Ever Seen The Rain?
- Creedence Clearwater Revival - Have You Ever Seen The Rain?
- Voice Of The Beehive - Dont Call Me Baby
- Sevendust - TOO CLOSE TO HATE
Top 10 artisti pe versuri-versuri.ro
Ultimele 10 cautari pe versuri-versuri.ro
Top 10 albume pe versuri-versuri.ro
- Fourteen 14
Nume Album : Miscellaneous - 28 Days
Nume Album : Upstyledown - Tim McGraw
Nume Album : Set This Circus Down - Raf
Nume Album : Miscellaneous - Raf
Nume Album : Miscellaneous